Anelle & Stefan Ludik se Troue

Wat ‘n groot voorreg was dit nie om Anelle Bester en Stefan Ludik se troue te kon afneem saam met die Huisgenoot en Top Billing span! Anelle & Stefan Ludik se Troue was sprokiesmooi!

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Die liefdesverhaal

Ek en Stefan het in 2012 ontmoet op die stel van Binnelanders. Hy is maar ‘n skaam ene maar ek onthou hy het my baie vriendelik gegroet.  Min wetend het hy sy glimlag op my hart agtergelaat.

4 jaar later…. 25 Februarie 2016 was dit die premiere van my fliek “Sonskyn Beperk” en ek wou beslis nie alleen opdaag nie!  Ek het myself afgevra wie is die mees aantreklikste (enkel) man in Suid Afrika wat ek ken…. Ek’t nie lank gevat om op Stefan Ludik se naam te kom nie.

Ek’t al my moed bymekaar geskraap en hom gebel. Eers verduidelik wie ek was, want hy sou sekerlik nie meer weet nie….. maar hy het my onthou. Sy antwoord op my vraag of hy saam met my sou kom? “Dit sal lekker wees. “

Die res…. Soos hulle sê is geskiedenis!

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Stefan Ludik's Celebrity Wedding

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Die verlowing

Middernag 31 Desember 2017 / 1 Januarie 2018 het hierdie droom man tussen vuurwerke en die Namib duine op Langstrand, op een knieg gegaan en gevra of ek asb sy vrou sal wees en met hom sal trou.  My antwoord? 10 000 keer ja!!!

En hoekom wag? Ons het besluit om te trou voor ons Griekeland toe gaan…. ‘n vakansie wat ons al in September die vorige jaar vasgemaak het.  Ek dink dalk het Stef alles haar fyn beplan! Dus….. het ons sommer al op 2 Januarie die trou datum vasgemaak vir 21 April 2018. Meeste mense dink seker dis malligheid om ‘n troue in so ‘n kort tyd te beplan….maar ek sou dit geensins anders wou hê nie.

Stef het 2 weke langer as ek in Namibië agter gebly, want ek moes weer begin werk het.  In daai twee laaste weke van Januarie, het ek letterlik 90% van die troue gereel. Trou lokaal, my rok, blomme, dekor en die dominie!

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Trou beplanning

Dit was regtig ‘n fees om te beplan en die mense wat my gehelp het was ALMAL engele van bo! Engele wat gesorg het dat ons droom dag voorwaar soos ‘n sprokie verloop het.  Ek en Stef is beide al verby ons 30’s…. so ons was ongelooflik rustig. Ek weet nie hoekom moet ‘n mens stress nie? En AS iets sou verkeerd loop…. WIE gaan dit in elk geval weet?

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

18 April 2018 01:15

My hart is buite homself van opgewondenheid, want oor 3 slapies (vanaand duidelik uitgesluit) beloof ek trou aan die liefde van my lewe.

“I will not leave you nor forsake you…” herhaal in my gedagtes en ek besef eweskielik 33 jaar is vir Hom niks wat alles weet nie. Die tyd is reg en die tyd is nou…. en eks dankbaar vir my beste maat wat so onbeplan my lewe dag vir dag kom vol maak het. Ek’s dankbaar vir iemand wat my lief het nes ek is….. soos my ma altyd gebid het. Ek’s dankbaar vir ‘n voorbeeld van trou en volharding van my ouers en ek wéét vanaand, God se genade IS genoeg.

 

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

 

Anelle & Stefan Ludik se Troue

 

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Die troue

Die weer was ‘n perfekte sonskyn herfsdag en die atmosfeer was gevul met liefde en die teenwoordigheid van ons geliefdes.  God het eerste opgedaag en hierdie mooiste dag onvergeetlik gemaak.

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Wenke vir bruide

As ek enige raad kan gee vir ‘n bruid? Neem elke oomblik in…. van die beplanning, tot die oploop, tot die week voor die troue en die trou dag self, en wees dankbaar daarvoor.  Om lief te hê en om lief gehê te word, is een van die grootste voorregte.

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Bekendes

Odelle de Wet

Ivan Zimmermann

Donovan Honeyborne

Hykie Berg

Altus Theart

Ciske Kruger

Jana Fischer

Hugo Ludik

Nadia Valvekens

Christel van den Bergh

Amanda du-Pont

Zetske van Pletzen

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Ons verskaffers:

SIMON RADEMAN (TROUROK) style@simonrademan.co.za

MONTE DE DIOS (TROU VENUE) sales@montededios.co.za

IMPECCABLE CREATIONS (BLOMME & DEKOR) karisa@impeccablecreations.co.za

BAKER BOYS (TROUKOEK) info@baker-boys.co.za

THEOLA BOOYENS (GRIMEER KUNSTENAAR BRUID & GEVOLG) theolabooyens@gmail.com

GARY ROM (HARE BRUID & GEVOLG) gary@garyrom.co.za

DUNE KAHLAU (FOTOGRAAF) dune@dunekahlauphotography.com

McCREA MEDIA (VIDEOGRAAF) info@mccreamedia.co.za

RAKA (ROOI & WIT WYN) jorika@rakawine.co.za

HAUTE CABRIERE (CHAMPAIGNE) Lientjiem@cabriere.co.za

PHD GREENSIDE (VELSORG BRUID) info@phdskinretreat.co.za

 

Anelle & Stefan Ludik se Troue

Wat dink jy van Anelle & Stefan Ludik se Troue? Vir meer trou inspirasie loer gerus na my blog

xoxo

Dune Kahlau

No Comments

Post A Comment