SHARE THIS STORY

BEAUTIFUL BALLET STUDIO SHOOT

I had the privilege to do Anais du Preez’s Beautiful Ballet Studio Shoot.

Anais is not only extremely talented but she has the kindest heart and it was an absolute pleasure working with her.

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT BALLET STUDIO SHOOT

Anais’s Story:

My eerste paar ballet skoene het ek ontvang op die ouderdom van 3. Waar ek kan onthou dat my eerste les oor padda voete en feetjie voete gegaan het.

Min het ek geweet hoe groot rol ballet in my lewe gaan speel. Ballet is my passie maar asook my trots.

Ballet het n skaam dogtertjie van 3 geleer hoe om haar kop omhoog te hou en met trots die lewe aantepak. My journey het begin in Hartbeespoort en nou is dit besig om in Stellenbosch aan te hou.

Ek was opgelei deur 6 verskillende asemrowende, professionele ballet mentors- so dankbaar vir hul wat my die danser maak wat ek vandag is. In matriek het ek opgehou dans- dit was swaar- dit het gevoel asof daar n gedeelte van my was wat nie ten volle kon leef nie.

Tot ń dag wat ek gebid het en gevra het of die Here my op n pad sal neem dat ek eendag weer ballet kan doen. In die tyd van 2020 was ek bevoorreg om my DASA Ballet teachers te doen.

My Passion:

Nie net kan ek my passie dans nie maar ek kan my passie deel met die nuwe generasie sodat hul ook die joy wat God vir ons op aarde gegee het te kan ervaar.

Dankie Ballet dat jy die rede is dat my ligaam gesond is(geestelik en fisies) en dankie dat jy die rede is dat ek soveel meer respek het vir myself en die mense rondom my. My tannie, Sharonne van der Vyver het gesê en ek qoute “Ballet is the science of the body” en ek kan daarmee saam stem.

Dankie Dune dat jy deel van my journey kan wees. My ballet lewe gecapture in een fotosessie.

BALLET STUDIO SHOOT    BALLET STUDIO SHOOT BALLET STUDIO SHOOT

 BALLET STUDIO SHOOT

BALLET STUDIO SHOOT     BALLET STUDIO SHOOT

I would love to know what you think of these images, please post a comment to tell me what image is your favorite.

Remember to PIN these images for inspiration later on and follow me on Instagram.

xoxo

Dune

SHARE THIS STORY
COMMENTS
EXPAND
ADD A COMMENT